'n Onderwyser-voorligter gee deurlopende leiding aan leerders om hulle te help met vak- keuses, beroepskeuses en verwante probleme. Die nodige psigometriese toetsing en alles binne ons vermoë word gedoen om vir elke leerder die raamwerk te skep waarbinne volle potensiaal ontwikkel kan word.

 

Gaan na Akademiese Werk