Die skool beskik oor 'n baie aktiewe kultuurlewe. Leerders kan by die volgende verenigings / aktiwiteite, wat onder beheer van onderwysers staan, aansluit:
 
Avontuurklub
Skoolkoerant
Skaakklub
Skoolkoor
Debat
VCSV
Drama