Die volgende vakke word hier aangebied:
 
Graad 8 & 9 Leerareas:
Taal, Geletterdheid en Kommunikasie
Wiskunde
Mens- en Sosiale Wetenskappe
Ekonomiese en Bestuurswetenskappe
Lewensoriëntering
Kuns en Kultuur
Natuurwetenskappe
Tegnologie
 
Keusevakke :
Musiek
Duits
Visuele Kuns
Fotografie
Toerisme
Musiekteater
 
Graad 10 - 12 vakke:
Afrikaans Huistaal
Afrikaans Addisionele Taal
English Home Language
English Additional Language
Wiskunde
Wiskundige Geletterdheid
Lewensoriëntering
 
Keusevakke :
Rekeningkunde
Geografie
Verbruikerstudies
Besigheidstudies
Natuur- en Skeikunde
Lewenswetenskappe
Visuele Kunste
Ontwerp: Produkontwerp
Ontwerp: Visuele Kommunikasie
Rekenaartoepassingstegnologie
Inligtingstegnologie
Ingenieursgrafika en -ontwerp
Musiek
Duits
Toerisme