na die lug daarbo so blou,
staan ons skool waaraan ons trou beloof.
Stewig sal ons bou
waar kennis en ons vriendskap
deur die jare word versterk.
Aan Hoërskool Oudtshoorn bly ons trou
naas God en Vaderland.