SA SE MOOISTES - ALMAL STRUISIES! 2008
vlnr Gita Olivier, Mej CPUT, Wilma van der Bijl, Mej SA, Johan Claassen [skoolhoof] en Bertha le Roux, Mej SA Tiener
Erik van Rooyen SA Skole Gholf 2007
Le-Ché Frans. Represented SA in karate at the Commonwealth Games [2008] in Scotland
Caylib Oosthuizen: SA Junior Bokkies 2007
RUDOLPH COETZEE, SA BIATHLE NA WêRELDKAMPIOENSKPPE, ITALIë 2006
Bertha Le Roux - Mej SA Tiener 2005
Mr Bernie Deacon [afrigter]
en Cornell Hess [kaptein] van die SWD o/16 rugby span
wat die finale by Grant Khomo Week gewen het.[Craven Week]
Erinn Everts het SA verteenwoordig
by die SA U/17 Krekiet span asook by die SA o/18 Academy
Rugby Span
Isabel le Roux het Suid
Afrika verskeie kere verteenwoordig as 'n top Atleet.
Johan Fourie was die top
kandidaat [Graad 12] in die Wes Kaap wat die Sanlam Wereld
Kennis Olimpiade geskryf het.
Annatjie van Wynegaardt
was die top Junior Orator in Suid Afrika