Verpligte onderriggeld
word volgens wetgewing gehef om die kostes van opvoeding te delg.
Hierdie onderriggeld word jaarliks bepaal en is vooruitbetaalbaar
in 10 maandelikse paaiemente, vier kwartaallikse paaiemente of een
globale bedrag voor einde Februarie. |