Fasiliteerder : Herman Marais
 
Landloop word nie formeel as 'n skoolsport afgerig nie, maar in die geval van gemotiveerde, talentvolle langafstandatlete word daar ruim geleentheid vir deelname geskep. 'n Skakelonderwyser sorg vir dié organisasie.