|
| |
  |
| |
| ENB
KWAGGADAG : 28 JULIE 2007 |
| |
| Kontakpersoon: Gerrit
Rudolph |
| |
 |
| |
| STUISIEDAG/KWAGGADAG
- Historiese terugblik |
|
|
| |
| Gedurende
die eesrste twee jaar na die amalgamasie van die eertydse Hoër
Seun- en Hoër Meisieskool op Oudtshoorn in 1963, het het slegs
die normale ligawedstryde tussen Hoërskool Oudtshoorn en Hoërskool
Outeniqua plaasgevind. |
| |
| In
1965 het die interskolekragmeting, STUISIEDAG/KWAGGADAG, soos ons
dit tans ken, ontstaan. Dit is die 41ste jaar van hierdie stryd tussen
Oudtshoorn [Stuisies] en George [Outeniqua] wissel.Dit maak dit die
oudste interskole in die SWD. |
| |
| STUISIEDAG/KWAGGADAG
het in 2005 'n nuwe dimensie inbeweeg toe dit deel geword het van
die gesogte FNB CLASSIC CLASHES-reeks. Dit is verlede jaar op Oudtshoorn
aangebied en vanjaar [2007] is is dit die beurt van Hoërskool
Outeniqua om dit aan te bied. |
| |
| Heelwat
latere Springbokke het hulle lywe vir hulle Alma Mater gedurende STUISIEDAG/KWAGGADAG
op die spel geplaas. Hier dink ons dadelik aan André Bestbier
en Barry Wolmarans [Struisies], Johan Heunis en Marko Wentzel [Kwaggas]. |
| |
| Hierdie
besondere interskole-sportgeleentheid is deur die jare gekenmerk deur
puik sportsmansgees en groot entoesiasme. Die treinrit wat sommige
jare onderneem is, het net meegehelp om die groot entoesiasme wat
daar onder leerders, ouers, personeel en oud-skoliere heers, verder
uit te brei. Dit word ondertreep deur die belangstelling vir die jaarlikse
oud-skolierewedstryd tussen Struisies en Kwaggas. |
| |
Wen
of Verloor, aan van die dag se program, is almal altyd bly om te kon
deel hê aan die grootste stryd tussen twee gesogte, tradisionele
skole.
|
| |