Leerders dra self die
kostes verbonde aan hand- en skryfboeke.
Handboeke
- Voorgeskrewe boeke
Boeke word aan leerders
voorsien. Indien verlore of beskadig sal die leerler met 'n R100-00
per boek beboet word.
Skryfbehoeftes:
'n Lys van skryfbehoeftes wat 'n leerder
per graad / vak nodig het, word aan die einde van die jaar voorsien.
Hierdie items kan aangekoop word by die leweransiers van sy / haar
keuse. Skryfboeke is ook beskikbaar by die skool teen kosprys, plus
'n geringe hanteringskoste.