| Aansoekvorms om toelating,
asook losiesbeurse is by die skool of onderskeie koshuise
beskikbaar. Indien 'n leerder tot een van die koshuise
toegelaat word, sal aan u 'n lys van benodigdhede, asook
die koshuisreëls voorsien word.
Indien u enige verdere besonderhede verlang, kan u
gerus met ons skakel by een van die volgende nommers: |